Voorgele ter vervulling van n deel van die vereistes vir die graad D. Phil. in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte, Universiteit van Pretoria. Die ontbanning van die African National Congress (ANC) en ander organisasies op 2 Februarie 1990 het bekende implikasies op politieke terrein vir Suid-Afrika ingerhou. Dit het egter ook gevolge vir navorsers meegebring deurdat 'n magdom inligting wat voorheen ontoeganklik geag is, eensklaps binne bereik geplaas is. Die ANC se amptelike mondstuk, Sechaba, is een van daardie inligtingsbronne wat meer toegangklik geword het. Die doel van hierdie studie is om die ANC se aanwending van sy amptelike mondstuk, Sechaba, aan die hand van geselekteerde temas te ontleed en vas te stel tot watter mate die blad met sukses aangewend is. In die' proses sal die aard van Sechaba, dit wil se' of dir 'n nuusblad, smeertydskrif of propagandamedium was, die aard van die onderwerpe wat daarin aangespreek is, die ontwikkeling van Sechaba oor jare heen en hoe die blad deur sy teikengroep ervaar is, onder die loep kom. Omrede enige sodanige ondersoek 'n aspek soos propaganda, met gepaardgaande involoede soos openbare mening oorreding en massamedia op die voorgrond plaas, word 'n algemene perspektief oor daardie onderwerpe ook aangebied- veral met die doel om die ANC se aanwending van Sechaba daarteen te toets.
Archive record
Sechaba as mondstuk in die ANC se stryd teen blanke oorheersig, 1967-1989
- Origin date
- November 1992
- Updated
- 26 Aug 2019

South African History Online. (2016, February 22). Sechaba as mondstuk in die ANC se stryd teen blanke oorheersig, 1967-1989 . South African History Online. https://sahistory.org.za/ref/R-0120301
South African History Online (2016) ' Sechaba as mondstuk in die ANC se stryd teen blanke oorheersig, 1967-1989 ', South African History Online, 22 February. Available at: https://sahistory.org.za/ref/R-0120301 (Accessed: 31 July 2026).
South African History Online, Sechaba as mondstuk in die ANC se stryd teen blanke oorheersig, 1967-1989 [website], https://sahistory.org.za/ref/R-0120301, (accessed 31 July 2026).
" Sechaba as mondstuk in die ANC se stryd teen blanke oorheersig, 1967-1989 ." South African History Online, 22 Feb. 2016, https://sahistory.org.za/ref/R-0120301. Accessed 31 July 2026.
South African History Online. " Sechaba as mondstuk in die ANC se stryd teen blanke oorheersig, 1967-1989 ." South African History Online. February 22, 2016. https://sahistory.org.za/ref/R-0120301.
Further reading
DISA Archive
Letter from Barney Pityana to Neville Curtis
Cape St Francis, Western Cape Peninsula
SAHO is free because readers fund it. Donate →